4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Te Waterkant 18 in Mosselbaai is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg op die strand. Die geluid van die golwe kan saans vanuit beide slaapkamers gehoor word.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee dubbel-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Dit lei na 'n ruim leefarea. Die eenheid het ook hoëspoed-internettoegang.
Deur die skuifdeure is daar 'n privaat balkon met 'n eetkamertafel en ingeboude braaigeriewe, asook see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuin. Die kompleks is binne maklike bereik van die strand, talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Te Waterkant 18 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
East Beach Boulevard, Te Waterkant 18, Voorbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang