+17
Selfsorg in Voorbaai

Te Waterkant 24

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsabe T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rus vir die siel. Asemrowende uitsig wat mens se siel laat rustig raak. Die woonstel het alles wat mens kan benodig en dit is perfek geleë. Mens wil nie die woonstel verlaat nie, want alles is net so gemaklik en lekker. Die swembad is 'n bonus en die kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Perfekte vakansieplek. Wat 'n pragtige plekkie met die mooiste uitsigte oor die baai. Ons het fantasties gebly en was konstant op datum gehou oor ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Sentraal, gerieflik en baie oulik. Ag mensie, ek kan nie onthou dat ons ooit so lekker en gemaklik gekuier het vir so 'n goeie prys nie. Baie dankie vir julle gasvryheid en beskikbaarheid, hoop om weer binnekort terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie nice plek, sal dit definitief aanbeveel en ook weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

CHARL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach East Boulevard, Diaz Strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f8eeaf8503609934e9e7f51085471de99c3aebd54b5244190083fee2fefcabc35e363be7d7f725ea814461449f6b589d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach East Boulevard Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160828444269 22.109951442299

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang