Tehillah Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mila B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Clean and well equipped, excellent quality stay and service. Loved my stay. Wonderful stay at Tehillah, will 100% return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was lovely and tranquil. Modern rooms with a fully functional kitchen. Peaceful, private and modern. Very spacious and a beautiful garden. Lovely pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

A delightful stay! Highly recommended! Great location. Room was worth every cent, king size bed, beautiful linen, small kitchenette with microwave, fridge, coffee machine, toaster, kettle, everything needed for a short stay. The heater in the bathroom was a very welcome bonus. Beautiful setting with braai facilities. Communication was great with easy-to-follow instructions on accessing the property and the room. We will definitely stay again when in George next time. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Oasis na 'n harde dag se werk. Die gastehuis is geleë in ’n pragtige, rustige deel van George, naby die Botaniese Tuine en teen die berg. Die groot, goedversorgde tuin met swembad skep ’n lieflike atmosfeer. Die kamer is modern, smaakvol gedekoreer, skoon en netjies. Alles wat ’n vrou kan benodig, is daar: ’n waaier, strykplank, stryker, ’n ordentlike haardroër, ’n tafel met grimeringspieël vir make-up, genoeg badhanddoeke en selfs swemhanddoeke. Die kombuisie is volledig toegerus met ’n koffiemasjien, ketel, mikrogolfoond, yskas, voldoende breekware, eetgerei en ander benodigdhede. Die gasheer voorsien ook koffiekapsules, kitskoffie, tee, suiker, beskuit, water en ’n liter melk. Die badkamer beskik oor sowel ’n stort as ’n bad, wat dit my gunsteling kamer maak. Ek kan Tehillah Guest House hoogs aanbeveel, veral vir dames wat alleen reis, aangesien dit uiters veilig is en voorsiening maak vir alles wat ’n vrou kan nodig hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
4.2
Jan 2025

Amazing. Brilliant, baie lekker plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fredine T
1 nag
5.0
Des 2024

Feels like a home away from home. I loved every second of staying at Tehillah Guest House. Everything from the decor to the kind hospitality has been wonderful. I would definitely stay here again. Thank you for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Netjiese kamer met klomp geriewe, pragtige tuin met mooi uitsig en vriendelike mense. Die kamer was netjies gewees. Nuut uitgeruste fasiliteite. Groot pragtige tuin met mooi uitsigte van die berg. Lekker braaiplek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Clivia was perfect for us and we would request is for future stays. Only note that there is an interleading door if there are noisy neighbours. My only complaint to Fransie was that there were old magazines in the room. This is my pet hate, so she immediately brought some with an apology that they were in Afrikaans. No matter to me, even took some Afrikaans recipes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik en luuks. Fransie het ons baie vriendelik ontvang. Baie mooi stylvolle en ruim kamer. Niks is afgeskeep nie, van die heerlike koffie, goeie linne en handdoeke tot die lekkerruik seep was vir ons 'n bederf! Ons het vir die naweek saam met vriende daar tuis gegaan nadat ons 'n sewe dag staproete voltooi het, daar was selfs waspoeier in die badkamer se laai om ons stowwerige klere van die stap te was. Die verblyf is baie privaat en kyk uit oor hulle pragtige tuin met hoë bome. Dis in 'n stil en rustige omgewing. Ons sal beslis weer daar bly en dit ook vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWxxxPvKHzCx0B9I6Ooorde1E2Lsro4oYzjRkfU3Oqo9EKIO7y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 10 The Hop Gardens Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942798 22.465342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang