Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Tehillah Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Otto S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S
Enkelreisiger

Netjiese kamer met klomp geriewe, pragtige tuin met mooi uitsig en vriendelike mense.

Die kamer was netjies gewees. Nuut uitgeruste fasiliteite. Groot pragtige tuin met mooi uitsigte van die berg. Lekker braaiplek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clivia was perfect for us and we would request is for future stays.

Only note that there is an interleading door if there are noisy neighbours. My only complaint to Fransie was that there were old magazines in the room. This is my pet hate, so she immediately brought some with an apology that they were in Afrikaans. No matter to me, even took some Afrikaans recipes away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en luuks.

Fransie het ons baie vriendelik ontvang. Baie mooi stylvolle en ruim kamer. Niks is afgeskeep nie, van die heerlike koffie, goeie linne en handdoeke tot die lekkerruik seep was vir ons 'n bederf! Ons het vir die naweek saam met vriende daar tuis gegaan nadat ons 'n sewe dag staproete voltooi het, daar was selfs waspoeier in die badkamer se laai om ons stowwerige klere van die stap te was. Die verblyf is baie privaat en kyk uit oor hulle pragtige tuin met hoë bome. Dis in 'n stil en rustige omgewing. Ons sal beslis weer daar bly en dit ook vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinka N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinka N

Oornag rusplek vir my en my ma na lang rit vanaf Kaap.

Tehillah is nog mooier as op die internet foto's. Kamers is pragtig, beddens slaap soos 'n droom en dit is silwerskoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is in die kamers. Selfs kussings vir die stoele op die stoep. Ons het Clivia en Kanferfoelie geboek en kon die binnedeure oopmaak en dus dit as een eenheid geniet wat dit natuurlik lekker en makliker maak met kommunikasie, saam kos maak ens. Ons het oorweeg om weer daar te boek met ons terugkoms, maar hul was reeds vol vir daardie datum. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tehillah Guest House se terugvoer

Baie dankie Marinka, vir jou mooi resensie. Sal heerlik wees om julle weer te ontvang, kom kuier gerus wees.

Tehillah Guest House
Hanna S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Beste ligging in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Gesin met klein kinders

Great owner and location.

This was such an amazing find - it will be our regular "go-to" when in George. The location is breathtaking, the owner is simply amazing and made us feel so incredibly welcome. It was an unforgettable experience and we loved every moment. We had our infant baby with us and she was warmly welcomed too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tehillah Guest House se terugvoer

Thank you Kim, for your lovely review. Please visit us again.

Tehillah Guest House
Rene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tuin is 'n lushof met 'n heerlike swembad.

Japie en Fransie is baie aangename gasheer en -vrou. Die kamer is baie smaakvol met 'n kombuis wat alles bied. Die natuur en hul tuin is 'n lushof. Sal beslis weer 'n besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Het baie tuis gevoel.

Vriendelike verwelkoming. Pragtige gastehuis om tuis te gaan. Asemrowende tuin. Eenhede baie netjies en smaakvol. Rustige en stil omgewing. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B

Ongelooflike lekker verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luschanté C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luschanté C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Wat 'n mooi plek. Tops! Plek was netjies sal enige tyd weer besoek. Het die entertainment baie geniet. Dit was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en gerieflike verblyf.

Die kamer was baie netjies en gerieflik met vriendelike en behulpsame personeel. Baie rustige en veilige omgewing. Sal hierdie verblyf definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Hop Gardens 10, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWxxxPvKHzCx0B9I6Ooorde1E2Lsro4oYzjRkfU3Oqo9EKIO7y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 10 The Hop Gardens Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942798 22.465342