- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van die Outeniqua-berge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat ideaal is vir vakansiegangers, paartjies, klein gesinne of sakereisigers. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n privaat patio. Daar is 3 eenhede met verhit-en-eetgeriewe en die Clivia-kamer het basiese selfsorggeriewe.
Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad of die DStv, gratis WiFi en gemeenskaplike braai-area benut. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die area sluit gholfklubs, hardloop-roetes, fietsry-roetes, restaurante, winkelsentrums, strande en 'n verskeidenheid natuurlik besienswaardighede in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Tehillah Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 The Hop Gardens, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang