+113
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Tendeni Bundu Camping

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties, sal weer gaan. Die bestuur het ons baie welkom ontvang en was die hele tyd teenwoordig en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo Martha Magrietha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie baie lekker en sal weer teruggaan soontoe. Baie lekker gebly en sal definitief weer by Tendeni gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gerus. Ons het heerlik gerus by hierdie kampterrein. Netjiese, skoon badkamers en gemaklike geriewe. Professionele personeel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gasheer baie vriendlik en sal weer besoek. Baie lekker gekamp vir 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2026

Lekker rustig, vriendelike diens. Bietjie ver om Dinokeng-reservaat toe te ry. Kamp baie lekker, badkamers en stort ongelooflik mooi en baie lekker. So 'n groter braai met grid verkies, maar dit het gedoen. Genoeg hout en ys om te koop, drank by die bar ook baie billik. Kampe bietjie op mekaar en die betonblad maak dit moeilik om grondseil vas te pen. Min skadu by die swembad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Boveneind Groenfontein, Dewagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 96 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea35fc9e18ffe1e3b0dab841efe57a8b8f34693f3474de18c577d8231c07b24902f9b6f86f89433003ceb5bf8ae15fcd4167?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Boveneind Groenfontein Dewagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -25.415855574369 28.457786627921

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang