Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Campsite 1
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 2
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 3
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 4
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 5
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 6
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 7
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 8
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 9
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 10
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 11
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 12
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 13
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 14
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Campsite 15
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat slegs besprekings met die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, aanvaar sal word.
Slegs 1 karavaan of tent word per staanplek toegelaat (’n bykomende klein tent vir kinders word toegelaat).
Daar is streng swembadreëls; kinders onder 13 jaar moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Respekteer asseblief die wildlewe, aangesien hulle gevaarlik kan wees.
Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël en deur die bestuur goedgekeur.
’n Minimum verblyf van 3 nagte word vereis gedurende langnaweke.
Stap en fietsry word toegelaat, maar gaste moet asseblief die reëls nakom.
Geen hout mag van die veld afgehaal word nie.
Brandhout en braaihout is by die lodge te koop.
Tendeni Ranch of enige persoon wat daarmee geaffilieer is, sal nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of skade tydens die verblyf of na uitklok nie.
Let asseblief daarop dat toegang tot die akkommodasie via 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Boveneind Groenfontein, Dewagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 90 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang