+25
Gastehuis in Ashton

Terrace Hill Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Brand P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam. Het tydens Absa Cape Epic by Terrace Hill gebly. Monja was wonderlik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monja
Terrace Hill Guesthouse
Beste Mnr Pretorius, Baie dankie vir die mooi boodskap op LekkeSlaap. Ons waardeer dit opreg, en dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom. Groete, Monja

Allan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Secure, friendly, professional, best hostess. Highly recommended - great location, clean and secure. Our hostess could not do enough for us and nothing was too much trouble - we had an awesome stay and would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monja
Terrace Hill Guesthouse
Dear Mr. Timm, Thank you for your thoughtful feedback. We appreciate you taking the time to share your impressions. It was a pleasure to have you as our guest, and we look forward to the opportunity to welcome you again in the near future. Kind regards, Monja Terrace Hill Guesthouse, Ashton

Line V
1 nag
5.0
Des 2025

Ongelooflike vriendelike gasheers en lekker bly plek. Dit was 'n baie lekker plek gewees, ek is bly ons het plek daar gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monja
Terrace Hill Guesthouse
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was so lekker gewees om die gaste te kon huisves, die vriendelikste mense ooit. Hul het gekom as gaste maar vertrek as vriende. Ons sal die familie enige tyd weer akkommodeer.

Bertie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Heerlik. Die tannie het die heerlikste kos sakkie gepak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag
5.0
Jun 2025

Dit was baie lekker en 'n warm atmosfeer. Dit was so lekker om daar te bly. Die gasheerpaar was uiters vriendelik en so behulpsaam. Beslis 'n lekker blyplekkie om jou kop neer te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Asemrowend. Veilig en baie rustig lekker ontspan en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gaby M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very friendly and helpful. Really friendly and helpful - even accommodated a phobia. The breakfast was awesome. We extended our stay by another night and then requested a packed breakfast for an early start. This was given with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monja
Terrace Hill Guesthouse
Hi Gaby, Thanking you so much for your recent reply. It was such a pleasure to accommodate you, and we are really honoured to have had you as our guests. You are just 2 awesome guests. We wish you safe travels, wherever you might travel. Greetings, Destiny and Chris. Terracehill Guesthouse Ashton.

Thelecia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Dit was so rustig en fantasties, hulle het ons so welkom laat voel, baie vriendelik. Die etes was fantasities en en op tyd bedien. Vriendelike personeel. Area goeie ligging. Ek sal enige iemand anders aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Pleasant overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Diounn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Fantastic, really enjoyed. Really enjoyed. Hospitality was great, friendly and polite and very helpful hosts, clean and tidy guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Monja
Terrace Hill Guesthouse
Diounne en metgesel, was ons gaste vir 3 dae. Baie stil en goeie maniere. Hulle het ons plek opgepas, en daar was geen skade. Dit was net n groor plesier om hulle as ons gaste te bedien. Hulle sal enige tyd weer welkom geheet word. Baie dankie Diounne.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Fullard Street, Ashton, 6715, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF6pPO44mXB7bL00DNck5t18eBqTh3kI9HeGerZTojNI4FiGoVH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Fullard Street Ashton 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.831350333099 20.054144542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang