Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Lodge in Bojanala

Thabaledi Game Lodge

  • 280 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Thabaledi Game Lodge is geleë tussen Thabazimbi en Brits, in die hartjie van die Afrika-bosveld, slegs 1.5 uur se ry noord van Johannesburg en 1 uur se ry vanaf Sun City.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid eenhede, insluitend eenhede vir 4, 8 en 10 persone, sowel as Boskamp-bungalows. Daar is ook 'n kampeerplek met 32 staanplekke, elk met sy eie badkamer. Gaste wat by die kampeerplek bly, het toegang tot 'n swembad en boma-area by die karavaanpark, maar het ook toegang tot die hooflodge.

'n Konferensie- en werkswinkelfasiliteit is op die perseel beskikbaar, en die lodge kan troues, familiebyeenkomste, groepfunksies en skoolkampe aanbied.

Daar is 'n wye reeks aktiwiteite in die omgewing beskikbaar, insluitend voëlkyk, bergfietsry en natuurroetes. 'n Nuutgeboude hindernisbaan met 'n koningswaai, hangbrug en "zip"-glybaan is beskikbaar vir gaste om te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Thabaledi Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Portion 11 Farm Border Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • 280 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8kdIPUl6HrYJoaxZnuDnAcOEOW36jlAe5trgrX2kjbHozNVHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Portion 11 Farm Border Q187 Doornpoort 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.229674 27.642824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang