Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artist Nest Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Artist Nest Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Olivia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia R
Saam met vriende

Ons kuier by Artist Nest Guest House was goed.

Ons het dit geniet. Artist Nest moet net aandui by 10 slaapers dat dit basies 1 groot kamer is wat 10 mense deel (geen privaatheid). Ook is een toilet en bad te min vir die gebruik van 10 gaste. Ons het baie lekker gebly, alles was gemaklik en die eienaars was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen D

Heerlike en vriendelike verblyf wat troeteldier vriendelik is.

Heerlike en vriendelike verblyf wat troeteldier vriendelik is en wat ons baie tegemoetkomend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheralee D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheralee D
Gesin met klein kinders

Great experience all round!

Was 'n fantasiese plek om te bly. Het ons baie tuis laat voel en so vriendelik en vrygewig met ons seuntjie! Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S

Rustig, ontspannend.

Het lekker gebly by Artist Nest Jacobsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred S
Saam met vriende

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.

Die beste plek vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Artist Nest Guest House se terugvoer

Baie dankie hoop ons sien Jul gou weer. Liefde Artist nest

Artist Nest Guest House
Romeo B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker daar. Marietjie hulle 'n mens tuis laat voel.

By hierdie gastehuis het 'n mens welkom gevoel vandat ons daar af gepak het. Baie vriendelik mense. Al is so op sy plek en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Artist Nest Guest House se terugvoer

Dankie onthou Jul is nou deel van die famielie. Liefde Peet en Marietjie

Artist Nest Guest House
Elna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elna V
Enkelreisiger

Verblyf was baie skoon en gasvrou vriendelik.

Totaal en al te duur (totally overpriced) in vergelyking met groter, gemakliker en beter verblyf op Jakobsbaai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritz-straat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4646e402ec039fdac40d970273a2efc8eec0308df48b50688047599851f8a1a76cfb1bf0059cc580c69aad5e054134dc927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 14 Mauritz Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.9740996 17.8884472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem