The Barn
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenogle Plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Barn is 'n bekoorlike werkende plaas in privaat besit wat tussen die denneplantasies in Magoebaskloof versteek is en ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die berge bied. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Die huis lei na 'n groot tuin en 'n privaat dam met Forel.
Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Barn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Glenogle Plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
Sien meer verblyf in George's Vallei Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenogle Plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom