2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Coral Road, Unit 202 The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Bay 202 Seaview Apartment is 'n stylvolle oopplan-selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige The Bay-kompleks in Bloubergstrand, net 100 m van Bloubergstrand af. Die eiendom is net 11 km van die V&A Waterfront af en is naby verskeie winkels en restaurante.
Die ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer bevat 'n platskerm-TV met Apple TV sodat jy by jou eie Netflix-rekening kan aanmeld. Gratis vesel-WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n balkon met pragtige see- en berguitsigte.
Die Bay-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar binne 'n sekuriteitshek. Parkering is gebaseer op 'n eerste-kom-basis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Coral Road, Unit 202 The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay 202 Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Coral Road, Unit 202 The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang