The Bay 202 Seaview Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Issa M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Amazing stay. I was warmly received and all instructions were clear - parking, gates etc. The host was very reachable during my week-long stay. Safe, quiet and very homely. The Table Mountain and the beach views are amazing. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you for the kind feedback, Issa. Hope to see you back soon!

Dori-anne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige uitsig. Oulike plek. Ja, dit was baie lekker. Oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie vir die terugvoering!

Zabeth G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie vir die besoek!

Herman P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik en bo standaard. Baie gerieflike woonstel. Baie netjies, baie goeie kombuis. Lekker geslaap met die klank van die see. Puik ligging. Sal definitief weer die eenheid gebruik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie Herman!

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful with an amazing view. It was perfect and very enjoyable. The amazing view. The flat is really cozy with all the amenities. Will recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you for the kind feedback! Hope to see you back soon

Renè E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie mooi woonstel, smaakvol ingerig en goed toegerus. Sal graag weer daar tuis wees. Baie lekker gebly en die pragtige uitsig so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Baie dankie vir die terugvoering!

Lise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Allea was puik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Baie dankie!

Hannes B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Klein maar ideaal vir wegbreek. Ja, heel gerieflik en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie vir die terugvoer!

Wilna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastiese, relaxing atmosfeer met die mooiste view. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie Wilna! Hoop ons sien julle gou weer

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig, netjies, volledig toegeruste, veilige woonstel. Pragtige uitsig, netjiese skoon woonstel. Die instruksies om in die kompleks in te kom was duidelik en maklik om te volg. Die dame was baie vriendelik en die woonstel het alles ingehad wat 'n mens benodig vir 'n lekker kuier in 'n pragtige omgewing. Sal ten sterkte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering! Hoop julle kan gou weer kom kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Road, Unit 202 The Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61ed8c7b93d3de797620a2752b5f1e045413a4391e6a19ee8e6600d66eb3f67df6640060b03dc59da35252ef6e5a0767285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Coral Road Unit 202 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812145619769 18.471556329222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang