5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 175 Clifford Road, Murrayfield, 0184, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop en is 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Murrayfield. Dit word omring deur die natuur, en daar is baie voëls. Die eenheid is op die grondverdieping van die hoofhuis en bied slaapplek aan 5 gaste.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n bababedjie.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV en die leefarea bied toegang tot 'n privaat tuin. Daar is ook onderdakparkeerplek.
Voëls besoek gereeld die verblyf en gaste sal die lieflike swartkoekoek hoor of die suidelike waterfiskaal sien. Daar is ook dassies op die grens van die perseel. The Black Cuckoo is in die hartjie van Pretoria 4 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal, 5 km vanaf Menlyn, 7 km vanaf die Universiteit van Pretoria en 8 km vanaf Kloof Mediclinic.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 175 Clifford Road, Murrayfield, 0184, Gauteng
- Gaste dink The Black Cuckoo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
175 Clifford Road, Murrayfield, 0184, Gauteng
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang