Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Black Cuckoo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Black Cuckoo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Angelique V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Ons sal beslis weer hier bly indien ons verblyf in Pretoria benodig!

Ons het baie lekker gebly en die verblyf is baie sentraal. Dis ook lekker stil en ruim. Die sekuriteit is goed en ons was overall net baie gelukkig en tevrede met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Black Cuckoo se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Angelique. Julle sal beslis met ope arms verwelkom word.

The Black Cuckoo
Ryno V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Fantastiese verblyf.

Een van die beste plekke waarin ons nog ooit gebly het. 100% ingerig vir selfsorg met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Uiters luuks. Silwerskoon en baie gemaklik. Sal definitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Black Cuckoo se terugvoer

Baie dankie Ryno vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons waardeer julle as ons gaste. Ons het julle ook as n heerlike somer bries ervaar.
Net goeie wense aan julle as gesin. Julle was baie spesiale gaste vir ons. Ons beste wense gaan met julle.

The Black Cuckoo
Ilze D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met vriende

Veilige ligging.

Ons het heerlik by The Black Cuckoo gekuier en Gennie en haar man was baie gasvry. Ons het veilig gevoel in die area en dit was sentraal genoeg vir ons om als te doen wat ons wou. Die eenheid self is baie netjies en was groot genoeg vir die 3 van ons. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S
Gesin met klein kinders

Extremely neat and convenient.

Thanks for accommodating our special requests. We had a wonderful stay. I can highly recommend The Black Cuckoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 515
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 515
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 515
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkT265lTc3lmRViRE0b0XKs3R7vRhNUkheUyJXykLdxIbRJqdF3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 175 Clifford Road Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.75709352992 28.295999704445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem