Pretoria-Oos Akkommodasie by The Black Cuckoo | LekkeSlaap
+26

The Black Cuckoo

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop geleë en bied 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Murrayfield.

Die eenheid word omring deur die natuur en daar is baie voëls. Dis op die grondverdieping van die hoofhuis en bied slaapplek aan 5 volwassenes en 3 kinders.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Daar is 'n dubbelbed en 'n kinderbed in die 1 slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 2 matrasse vir kinders.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het 'n TV en die leefarea bied toegang tot 'n privaat tuin. Daar is ook onderdakparkeerplek.

Voëls besoek gereeld die instansie en gaste sal die lieflike swartkoekoek hoor of die suidelike waterfiskaal sien. Daar is ook dassies op die grens van die perseel.

The Black Cuckoo is in die hartjie van Pretoria 4 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal, 5 km vanaf Menlyn, 7 km vanaf die Universiteit van Pretoria en 8 km vanaf Kloof Mediclinic.

Slaapplek

’n Bespreking by The Black Cuckoo sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Black Cuckoo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Gaste dink The Black Cuckoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 950
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clifford-weg 175, Murrayfield, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4zobGPIEJfX71tKry8NXwRUhDIhob80Wzz55617AmwpEhw2T0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 175 Clifford Road Murrayfield 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.757166001397 28.295881687248
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za