The Blomhuis Apartments

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kapokbos (Blomhuis Apartments)
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Botterboom (Blomhuis Apartments)
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n 20 meter grondpad is wat na die verblyf lei.

By aankoms word daar van gaste en hul genooides verwag om die spesiale instruksies wat verskaf word, noukeurig na te gaan.

Die gas is verantwoordelik vir die gedrag van hul besoekers gedurende die huurtydperk en moet verseker dat die eenheid met sorg, respek en in ooreenstemming met die reëls soos uiteengesit in die spesiale instruksies gebruik word.

Die maksimum besetting van elke huis is beperk tot die gespesifiseerde aantal gaste.

Enige verlies of skade aan die eiendom, insluitend omskakelaars, linne, toebehore, toestelle, toerusting of ander items, sal uitsluitlik deur Be in McGregor geassesseer word. Daar sal van die gas verwag word om op aanvraag vir sodanige skade te betaal. Gaste moet Be in McGregor in kennis stel van enige verliese of skade voor vertrek.

Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cde8162329078b3e4c6d44c633a82882d6ff8351af8ac9bc4193041e31d0a51d73a5a338793ce317cd60bc54438d61e8535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 103 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9538515 19.8238026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang