+24
Selfsorg in Van Riebeeckstrand

The Blue Door in Melkbosstrand

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lané V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die oulikste plekkie vir blikke prys in heerlike stil area. Dit is die oulikste plekkie. Love die klein detail wat dit 'n regte "cottage" gevoel gee. Ons het heerlik gebly en 'n heerlike kort stappie van die strand af. Heerlike stil area. Sal beslis weer daar wil gaan bly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

10/10. The stay was very nice. It was clean and felt very homey! I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Perfekte plek vir 'n wegbreek. Beskik oor alles wat mens kort en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hieke N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig, gesellig. Pragtige, netjiese eenheid. Gasvrou en heer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Heron Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cedae4fb69712293d446da903b6710e3c7413a4e69556ef73f2f4cd46cf809baf26915c192b2fa31df99a341b5934dd1a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Heron Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.698053711145 18.444164130233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang