The Boardwalk 38
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastern Glen-weg 1, The Boardwalk, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Boardwalk 38 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat in 'n strandfront-kompleks in Winkelspruit, Kingsburgh geleë is. Die woonstel is net 'n paar meter van die strand af, agter een van die ander eenhede.
Dié woonstel is op die derde verdieping en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea het gemaklike banke en 'n groot HD-TV met WiFi-toegang. Daar is ook 'n etenstafel en stoele. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste heerlik kan ontspan.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied maklike toegang tot die Galleria Mall, gholfbane, 'n waterpark en 'n krokodilplaas.
Slaapplek
’n Bespreking by The Boardwalk 38 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Eastern Glen-weg 1, The Boardwalk, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eastern Glen-weg 1, The Boardwalk, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom