Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boat House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwards-straat 2504, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Boat House is 'n selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die meer en op die berge in Bettysbaai. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV (bring jou eie dekodeerder) en 'n kaggel. Aan die voorkant het die leefarea groot glasdeure wat na 'n houtdek met 'n uitsig oor Bass-meer lei en die agterdeur bied toegang tot 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis en parkeerplek op die perseel. Die huis is sowat 600 m vanaf die hoofstrand en 140 m van Bass-meer af waar gaste kan swem, kano vaar en staanroei.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Boat House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Edwards-straat 2504, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwards-straat 2504, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b9203dadf20b20ffc6b0ca0f666f3b372c256ef2a932c6392358353a300e7d1e084fd280215debff115b11ceb445441c10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 2504 Edwards Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355229302336 18.905468071844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem