Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cabin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.

Troeteldierbeleid:
- Honde is welkom indien dit vooraf gereël word en gaste moet asb. die grootte en hoeveelheid honde per bespreking bevestig.
- Gaste moet hul eie troeteldier-beddegoed, -mandjies en -beddens saambring, want troeteldiere word nie op die beddens of ander meubels toegelaat nie.
- Honde mag nie bosluise/vlooie/parasiete hê nie. Indien gaste se troeteldiere die oorsaak van 'n besmetting is, is die koste van ontsmetting vir die gas se rekening.
- Indien daar ander kothuise op die perseel is, moet honde naby die ander kothuise, gaste en personeel op die plaas aan 'n leiband wees en te alle tye onder beheer gehou word.
- Neem asb. die ander honde, katte, perde, plaasdiere en wild op die perseel in ag.
- Gaste word gevra om bedagsaam te wees, troeteldiergemors op te tel en weg te gooi, die geraas van die troeteldier tot 'n minimum te beperk en neem asb. ander gaste op die perseel in ag.
- Troeteldiereienaars is ten volle verantwoordelik vir hul troeteldiere en enige skade wat deur troeteldiere aangerig word, moet voor vertrek deur die eienaar betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Blue Crane-rylaan en Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40907155f1d7afa894f7ee025866f5e7d84af79f7567a9b9f57d17baaa1937ce8a1263e8e262243f572b929c79b3972649cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
4 5 1 5 Corner of Blue Crane Drive and Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.41939081603 30.098105025795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem