- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die Oos-Vrystaat.
Verblyf is in 3 selfsorgkothuise, Hope-kothuis, Faith-kothuis of Joy-kothuis, Grace-rondawel en Peace-rondawel, en 'n plaashuis beskikbaar. Daar is 2 rondawels, elk met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis, eetarea, sitarea, lapa en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer.
Die evrblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar..
Elke kothuis bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n volledige kombuis of 'n kombuisie, en 'n leefarea.
Die 2 rondavels het slegs 'n koffie- en teestasie, maar geen kosmaakgeriewe nie.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang