The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Faith
- Selfsorg
- Hope
- Selfsorg
- Farmhouse
- Selfsorg
- Joy
- Selfsorg
- Grace
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang