The Clarence
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2812, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Clarence is 'n knus selfsorgwoonstel in Bettysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek.
Dié oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank met 2 stoele.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootritte in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Clarence-rylaan 2812, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink The Clarence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2812, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap