The Cockpit
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabriere-straat 23, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cockpit is in Franschhoek se geskiedkundige middedorp en bied warm kleindorpie-bekoring. Dit is gerieflik ingerig met oorgrootte-rusbanke, 'n slaapkamer op 'n tussenvloer-verdieping en boekrakke vol leesboeke, kookboeke en reisliteratuur wat vir 'n vakansiestemming sal sorg.
Die kothuis is in skakerings van room, blou en geel getooi en herinner aan 'n eg-Engelse kothuis met portrette van die eienaar se dae as 'n sweefvlieër. Dit is die ideale basis om Franschhoek se gesofistikeerde restaurante, galerye, markies en winkels te verken.
The Cockpit het 'n tussenvloerverdieping met 'n solder-styl slaapkamer wat na die dubbelvolume-leefarea front. Dié slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, baie pakplek in laaie, 'n TV wat teen die plafon gemonteer is, boeke en 'n leer draaistoel met 'n groot lessenaar. Daar is 'n blou, rooi en groen gebrandskilderde venster en die kamer bied 'n uitsig oor die lowerryke tuin.
Die oopplan-, plaasstylkombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, 'n kombuiseiland en al die nodige kombuisgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die kombuis lei deur Franse deure na 'n onderdakstoep met 'n gietyster-etenstafel en 6 stoele, asook 'n aparte sitarea sodat gaste onder die bome kan sit en ontspan.
Die knus sitarea het 2 groot rusbanke, 'n kaggel en daar is 'n TV met DStv, 'n DVD- en CD-speler in 'n groot kas. Die onderste verdieping het 'n aparte gastebadkamer met 'n toilet, wasbak en 'n ruim stort, asook 'n aparte opwasarea en 'n waskamer langs die kombuis.
Al fresco-etes kan op die onderdakstoep geniet word, gaste kom op 'n leunstoel langs die swembadjie ontspan en daar is groot rusbanke voor die terracotta-oondjie waar gaste met 'n glas wyn en 'n boek kan opkrul. WiFi is beskikbaar in die kothuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cabriere-straat 23, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cockpit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cabriere-straat 23, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap