+12

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. Dit is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en is naby 'n hele rits winkels en restaurante in die dorp. Dit bied 'n rustige atmosfeer in 'n groot tuin vol vrugtebome en voëls. Die tuin word met die hoofplaashuis gedeel, maar gaste het steeds privaatheid.

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer beskik oor 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n smeulstofie.

Die gebou spog steeds met sy oorspronklike afwerkings, soos die rietplafon. Daar is 'n Weber-buitebraai op die stoep waar gaste 'n uitstekende uitsig oor die tuin en op die Karooberge in die verte kan geniet.

Die tuin spog met vrugte wat heel jaar lank gepluk kan word, soos veselperskes, koejawels, verskeie sitrusvrugte, kwepers, olywe, moerbeie, druiwe, kerrieblare en appels.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese kothuisie met 'n rustige atmosfeer. Ons het nou baie lekker in hierdie pragtige huisie gebly. Toe ons instap, toe voel ons tuis. Met 'n rusti...
Sien meer
Jan 2026
Anita D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Was 'n rustige en stil gebied met 'n pragtige tuin om te geniet. Sal beslis weer teruggaan.
Jun 2025
Peter K
Saam met lewensmaat
4.6
Delightful visit. It was a delightful few days at The Cottage. Old world charm, with all the details of the building and decorations of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Robyn S
Saam met lewensmaat
4.6
Very comfortable stay. We had a very pleasant overnight stay. The cottage is very comfortable and had everything we needed. A suggestio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Thea C
Gesin met klein kinders
4.0
Aangename verblyf binne stapafstand van alle dorpsaktiwiteite. Lekker gebly in goed toegeruste huis met alle moderne benodigdhede.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 26 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

26 De Beer Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxdgW9jfRqwccUmeYeigxKRTJlKstE0caxsYYHQpuaVqNwEvwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 92 5 1 5 26 De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.221079764707 22.031725460782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang