LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Cottage | LekkeSlaap
+12

The Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 26, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. The Cottage is 'n oorspronklike plaashuis wat in 1852 gebou is en is naby 'n hele rits winkels en restaurante in die dorp. Dit bied 'n rustige atmosfeer in 'n groot tuin vol vrugtebome en voëls. Die tuin word met die hoofplaashuis gedeel, maar gaste het steeds privaatheid.

Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer beskik oor 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n houtvuur-stofie.

Die gebou spog steeds met die oorspronklike afwerkings, soos die rietplafon. Daar is 'n Weber-buitebraai op die stoep vanwaar gaste 'n uitstekende uitsig oor die tuin en op die Karooberge in die verte het.

Die tuin spog met vrugte wat heel jaar lank gepluk kan word, soos mango's, koejawels, verskeie sitrusvrugte, kwepers, olywe, moerbeie, druiwe, kerrieblare en appels.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir The Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • De Beer-straat 26, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beer-straat 26, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxdgW9jfRqwccUmeYeigxKRTJlKstE0caxsYYHQpuaVqNwEvwP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 3 mense 59 5 1 5 26 De Beer Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.221064057852 22.031669134393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!