2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cozy Room is 'n kamer met 'n privaat ingang langs die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers en enkelgaste, aangesien die spasie beperk is. Daar is geen kombuis nie, slegs ñ koffiestasie. Die kamer is toegerus met 'n dubbelbed, spieëltafel, klerekas, koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en eetgerei (geen kombuis nie), en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en lugversorging.
Linne en badhanddoeke, sowel as tee en koffie word voorsien. Die kamer het ook sy eie privaat buitebraaigeriewe. Die area is baie veilig en stil, en word 24/7 deur kameras gemonitor. Veilige, oop parkering is op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die voorkant van die eiendom nie omhein is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ulma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang