The Cozy Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
:
"The Cozy Room is ñ KAMER met ñ privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers. Mense is welkom om die stoep voor die kamer te gebruik.
Die Kamer bied slaapplek aan 2 persone en beskik oor ñ slaaparea en ñ suite-badkamer. Die slaaparea het ñ dubbelbed, genoeg kasspasie, ñ koffiestasie, ñ lugversorger, gratis wi-fi en volle DSTV. Die badkamer het ñ stort, toilet en ñ wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die koffiestasie het ñ mikrogolf, klein yskas en ñ ketel. Koffie, tee en melk word voorsien.
Die area is baie veilig en stil en word met kameras 24/7 gemonitor. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die erf met geen afdak. Lw, die huis is nie omhein aan die voorkant nie."
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ulma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18