2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Gesellige Kamer is 'n kamer met 'n privaat ingang langs die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers en enkelgaste, aangesien die spasie beperk is. Daar is geen kombuis nie, slegs 'n koffiestasie.
Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, spieëltafel en klerekas, sowel as 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en basiese breekware (geen kombuis nie). Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en lugversorging.
Die Gesellige Plek is 'n woonstel met 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed, kaste, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis sluit onder andere 'n mikrogolfoond, ketel en yskas in, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Linne en badhanddoeke, sowel as tee en koffie, word voorsien. Die kamer het ook sy eie privaat buitebraaigeriewe. Die area is baie veilig en stil en word 24/7 deur kameras gemonitor. Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die voorkant van die eiendom nie omhein is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ulma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang