2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Eenheid is 'n kamer met 'n privaat ingang langs die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Die eenheid is klein, spasie is beperk en het geen kombuis nie, slegs ñ koffiestasie met ñ mikrogolf, yskassie, ketel en eetgery (skottelgoed word elke oggend deur die eienaar gewas). Daar is wel ñ heerlike braai met sitplek onder die afdak voor die eenheid en alle braaibenodigdhede is daar. Die eenheid is dus ideaal vir sakereisigers en enkelgaste.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, laaikas en klerekas. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en lugversorging.
Linne en badhanddoeke, sowel as tee en koffie, word voorsien. Die area is baie veilig en stil en word 24/7 deur kameras gemonitor. Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die voorkant van die eiendom nie omhein is nie.
The Unit is a room with a private entrance next to the owner's main house in Clanwilliam. The unit is small, space is limited and it has no kitchen, only a coffee station with a microwave, bar fridge, kettle and eating utensils (dishes are washed every morning by the owner). There is however a lovely braai (barbecue) area with seating under the covered patio in front of the unit and all braai essentials are provided. The unit is therefore ideal for business travellers and solo guests.
The unit is furnished with a double bed, chest of drawers and wardrobe. The en-suite bathroom is equipped with a shower, toilet and basin. The room also has a TV with the full DStv package, free WiFi and air conditioning.
Linen and bath towels, as well as tea and coffee, are provided. The area is very safe and quiet and is monitored by cameras 24/7. Secure open parking is available on the property. Please note that the front of the property is not fenced.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ulma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang