Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Noupoort

The Dairy BnB & Adventures

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Eileen F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Nostalgiese plaas huis ervaring. Dis 'n nostalgiese plaas huis ervaring. As jy fancy soek, moet jy skip. Maar dis prakties, baie skoon en geriewe is genoeg vir 'n oorslaap op die pad. Hulle is behulpsaam en die ontbyt word by jou deur afgegee. Braai geriewe beskikbaar vir die wat sou wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en stil gewees sonder 'n geraas van motors, met net die naggeluide om jou. Ons het heerlik gekuier en die rustigheid van die plaas saam met ons hondjies in hul eie erfie was 'n pluspunt. Sal dit vir almal aanbeveel wat ook met diere reis. Ons het 'n kamer aan die huis bespreek en Annetjie het aan ons 'n aparte woonstel gegee met 'n erfie vir ons hondjies. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Comfortable, spacious overnight stop at a very reasonable price. Our stay was good for the price, being budget. The beds were comfortable and the room was large, together with the kitchen and bathroom. The breakfast was nice. I liked the location close to the main road, so not having to travel far for our overnight stop. It was very quiet. The only suggestion I can make is that I desperately needed a fan in the room, which would have helped me a lot. There is no WiFi offered, but mobile data works well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucyrine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pleasant. Enjoyed stay. Excellent, friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangename oornag plek. Dit het alles wat mens nodig het vir oornag. Dit is lekker stil daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gas was vriendelik en ontbyt was goed. Baie lekker rustige omgewing, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Baie lekker, rustig. Die meeste voëls se gesang wat ek in 'n lang tyd op een plek gehoor het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
1 nag
5.0
Sep 2024

Clean, safe and a wonderful hostess! Thank you Annatjie! The Diary was wonderful as always. I stayed in a different room this time and everything was still up to standard. Annatjie is always friendly and helpful! I 100% recommend to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raoul D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Gerieflike blyplek wat dierevriendelik is. Gerieflike blyplek goed geleë vir 'n Rustenburg/Pretoria tot George reis. Het ons hond met oop arms aanvaar en die kothuis is omhein. Ek beveel die kothuis aan vir enige reisigers met diere.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N9, Farm Hartebeest Hoek, Noupoort, 5950, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjN2I0Y2IzLWRkMjAtNGU5Yi04MDhiLWVlMzFhYTk4OWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Off the N9 Farm Hartebeest Hoek 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.19095 24.978861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang