Noupoort  Akkommodasie by The Dairy BnB & Adventures | LekkeSlaap
+16
+16

The Dairy BnB & Adventures

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap.

By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis, woonstel of in die 2 Gastekamers tuisgaan. Koffie, suiker, melk en beskuit is beskikbaar en ontbyt word bedien.

Die Kothuis is privaat en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Dié eenheid het 'n kombuis en 'n leefarea met buite braaigeriewe.

Die Woonstel is privaat en beskik oor 3 slaapkamers 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en leefarea. Buite-braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid is omhein vir troeteldiere.

Die Gastekamers is aan die hoofhuis verbind. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Een kamer het 'n privaat ingang met 'n kombuisie en 'n TV. Die tweede gastekamer word verbind met 'n deur aan die eerste gastekamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gerus in die dam afkoel.

The Dairy BnB & Adventures is die perfekte oornagplek net langs die N9 op pad Kaapstad of Port Elizabeth toe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir The Dairy BnB & Adventures
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Dairy BnB & Adventures het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjN2I0Y2IzLWRkMjAtNGU5Yi04MDhiLWVlMzFhYTk4OWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Off the N9 Farm Hartebeest Hoek 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -31.19095 24.978861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za