The Decks on Long
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 006 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Decks on Long bied selfsorg-verblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad. Die gebou is naby 'n rits geriewe vir sakereisigers en vakansiegangers in die middestad.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: 1 Bed Decks - Mario en 2 Bed Decks. 1 Bed Decks - Mario het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, asook 'n badkamer met 'n bad en stort. Die ander eenheid, 2 Bed Decks, het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n kluis. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n aparte stort en bad, wasbak en toilet.
Albei eenhede het 'n aangrensende sitkamer met 'n LED-TV, 'n DVD-speler en DStv Compact. Skuifdeure lei vanaf die sitkamer na 'n balkon met 'n tafel met 2 sitplekke. Die gebou het ook 24 uur-sekuriteit, ontvangs en parkeerplekke agter afstandbeheerhekke.
Die gebou is ook naby die stad se naglewe, restaurante, museums, 'n MyCiTi-bushalte, KIKS, Artscape Theatre, en 'n ent vanaf Kaapstad-stadion in Groenpunt, asook die V&A Waterfront.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 29
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Decks on Long het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18