+33
Selfsorg in Bojanala

The Donkey Dairy Kothuis - Plaaswerf Verblyf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wilna G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wow! Wow! Wow! Die twee dae wat ek en my suster by die Donkey Sanctuary spandeer het, het soos 'n week se vakansie gevoel! Die cottage is goed toegerus, die personeel baie vriendelik en hulpvaardig, die burgers was eersteklas en ons het nog nooit sulke tjips geëet nie! Jesse se inligtingsessie het baie leersame inligting verskaf. Ons het elke oggend verkwik wakker geword met die geluide van balkende donkies, snorkende varkies, snaterende poue, kekkelende en kraaiende hoenders, blêrende skape, geselsende boomeekhorings en blasende ganse na 'n heerlike nagrus op 'n ferm, maar nie harde bed en tussen goeie lakens. Sal dit beslis by ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die naweek was wonderlik! Sal vir seker weer gaan kuier. Dit was 'n heerlike naweek. Die Cottage is ten volle toegerus en alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar. Die Cottage se uitleg is perfek en gemaklik. Alles was skoon en netjies. As jy by die vensters uitkyk, sien jy die plaaslewe. Wonderlik. Die boma en swembad is ook perfek geleë en alles het bygedra tot 'n lieflike rustige naweek. Die plaas is pragtig. Die diere is so goed versorg en baie geliefd. Ons het dit vreeslik geniet en die interaksie met die diere is baie spesiaal. Die personeel is hulpvaardig en altyd byderhand en beskikbaar as mens enige vrae het. Kannie wag vir ons volgende kuiertjie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Great initiative to have interaction with all the farm animals. Big variety. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great. Great! I will come back again. Great place for children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantus O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Sielsverrykend! Wat 'n wonderlike ervaring. Paas atmosfeer, stil en rustig. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die Cottage is baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Bloody lekker. Amazing! The kids loved it, and the goat called PawPaw is my son's best new friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A magical farm experience our toddler loved - goats, bunnies, and more! We had a wonderful weekend at The Donkey Dairy! The cottage was comfortable and had everything we needed for a relaxing stay. Our 2-year-old son had the absolute best time with all the animals - bottle-feeding the baby goats and playing with the bunnies were definite highlights. It was such a joy to see him so engaged and excited. The food was fresh and tasty, and the staff were incredibly friendly and welcoming, which made the whole experience even more special. We also enjoyed a scenic hike during our stay - a lovely way to take in the peaceful surroundings. Overall, it was the perfect family getaway. Relaxing for us, magical for our little one, and full of memories we’ll cherish. We’re already looking forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige plaas lewe. Niks is so lekker as om die oggend te begin met baba bokkies melk te voer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. Everything was fantastic. The people, the animals, all of it was great. Loved the weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raiden E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I literally could not recommend this place more. I was blown away. Absolutely phenomenal with such beautiful animals and the most exceptional service you could possibly get. This place, with their animals and the people that run the establishment, is genuinely a true gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jesse Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off HD 23, Boschfontein Farm, Maanhaarrand, 0346, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704ebd265eec4bcbb75235fe2c41e7b4d9a36f8af338e2dcf44ff8141aeb3bba2be26e487c04dc3ff93bf4937f80e469dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off HD 23 Boschfontein Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.874472749121 27.455471706391
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang