The Eco Hut
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 15 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Eko-hut is 'n knus selfsorg-, omgewingsvriendelike hut met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Myoli-strand, Sedgefield. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n unieke, maar rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp in die Tuinroete.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Myoli-strand is ongeveer 350 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels, boeremarkte en restaurante in die nabyheid. Naburige dorpe soos Knysna, Wilderness en George is maklik bereikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ronel & Andre Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 141
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 15 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang