+43
Gastehuis in Augrabies

The Falls Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Kamer is baie luuks, en goed toegerus. Lekker gebraai en geswem. Wonderlike verblyf. Luuks. Baie naby aan Augrabiese waterval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Traveling up to Pretoria on a road trip. Booking in was straightforward with details being sent beforehand. There is a restaurant and pub 2 km down the road. The Augrabies Falls Park turnoff is almost opposite our accommodation entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annecke A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stunning. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie P
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker gebly. Baie netjiese plek. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie aangenaam. Die gastehuis is verskriklik netjies, mens kan alles deur 'n ring trek, dis nie wat mens tipies in Suid-Afrika kry nie behalwe in groot sentra en hotelle teen vele maal die prys, well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rehna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A bonus very close to the Augrabies Falls. Beautiful guest house. Room was comfortable with all the amenities required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekkerste wat ek al by 'n plek gebly het. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blane H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

I will go back. A really great host and a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons kom weer! Blinkskoon, binne begroting, pragtige omgewing. Jy kan keurige braaivleis en slaaie bestel vir jou eie braai. Stortvloer dalk 'n bietjie glad vir my ouderdom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Fraaigelegen Estate, Rooipad, Augrabies, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21098e93b534c0563ac4d185acc8d1bfee425916ed168c575bdfeb48b18cbaf76ee1011b6b784c5231ae54628a97c5c1bf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 195 5 1 5 Fraaigelegen Estate Rooipad 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.632181789792 20.339362621307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang