- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 191, Portion 36, Langvlei Road, Wilderness, 6541, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Funny Farm Shire is in die landelike, sonnige gebied langs die vleilande van die Tuinroete Nasionale Park geleë. Daar is 'n oorvloed van voëllewe op die plaas en die aangrensende vleilande. Besoek gerus die Malachite Bird Hide wat slegs sowat 400 m van ons ingangshek geleë is. Hier kan gaste die voëls van naby af leer ken. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig van die Langvleimeer, 'n groot beskermde voëlvleiland en 'n internasionaal aangewese Ramsar-terrein ('n bewarea vir vleilande en -voëls).
Die eiendom het 2 pragtige, strooisteenhuise met beeldskone vensterrame, deure en toonbanke van inheemse hout. Albei huisies is knus, natuurlik en eenvoudig gemeubileer. Hulle is goed geïsoleer en elkeen het sy eie groot, veilige tuin.
Die plaas spog met 8 hektaar van 'n verhewe, dik inheemse woud wat verken kan word met die Jackal Buzzard-staproete. Die roete neem sowat 30 minute om te loop en lei gaste deur die woud met skadukolle waar hulle kan rus terwyl hulle oor die meer tuur.
Die Wilderniss Milkwood Village is omtrent 14 km van die plaas af met 'n verskeidenheid winkels, restaurante, mediese fasiliteite, haarkappers en 'n wassery. Of neem die skilderagtige houtpromenade-roete wat gaste lei om die rand van die Langvleimeer, verby die Brown Fisher-voetslaanroete, al langs die oewer van die meer-eiland, verby die Half Collared Kingfisher-voetslaanroete en tot teenaan die Wildernis-meer.
The Funny Farm Shire is 'n spesiale plek vir diegene wat wil ontspan in die natuur se rustigheid. Die "Lord of the Rings"-tema weerklink hier, met Gandalf's Wishin Well en Gollum's Den op een van die staptoere. Die kinders sal mal wees daaroor.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n en suite-badkamer en volledig toegeruste kombuis vir selfsorg. Die kombuis het 'n yskas, gasstoof en -oond, en mikrogolfoond. Daar is 'n stoep en klipsteen-braaiplek binne die woonstel se eie, afgesonderde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en daar is ook 'n sitarea en kombuis. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n stoep en 'n buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 mense in 2 dubbelkamers. Daar is 'n volledige badkamer met 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, gasstoof en 'n oond. Die eetkamer en die oopplan-sitkamer het 'n Hot Art-keramiekkaggel vir die koue aande. Die groot tuin is omhein en daar is 'n dek wat oor die Langvleimeer uitkyk. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis en is veilig vir diere en klein kinders. Dit het ook sy eie klipsteen-braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 mense in 1 kamer met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Dit is 'n oopplan-slaapkamer op die onderste vloer en 2 enkelbeddens in die solderkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis wat geskik is vir selfsorg. Die kombuis deel 'n oopplan-uitleg met die sitkamer wat ook 'n Hot Art-keramiekkaggel vir die koue aande bevat. Die groot tuin is omhein en daar is 'n dek wat oor die plaas uitkyk. Die eenheid is veilig vir diere en klein kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Arkenstone Cottage
- Selfsorg.
- The Homely Home
- Selfsorg.
- The Hobbit House