4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 209 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Gables is in die Grotto Bay-natuurreservaat geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir gesinswegbreke of paartjies wat op soek is na 'n blaaskans. Die eiendom is binne loopafstand van die see en bied 'n see-uitsig.
Die eienaars woon langs die verblyf in 'n aparte eenheid.
Die Gables bestaan uit 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer met 'n bad en stort, 'n gastetoilet op die grondvloer, 'n kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Beide die hoof- en tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n TV wat aan DSTV premium gekoppel is.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, 4-plaat elektriese stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n 2-plaat gasstoof in die geval van beurtkrag/kragonderbreking. 'n TV met DSTV premium-pakket in die sitkamer, sowel as gratis WiFi. Die eenheid is ook toegerus met 'n 12kw sonkragstelsel.
Grotto Bay is langs die Grotto Bay Privaat Natuurreservaat geleë, op die R27, suidwes van Darling en 68 km vanaf Kaapstad. Die Gables is ongeveer 400 m vanaf die naaste strand. Daar is ook verskeie staproetes op die landgoed, binnelands en kus. Winkels is 30 km weg wat 'n ontspanne wegbreek verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 209 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink The Gables het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
209 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang