- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Habit Cottages bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van Worcester in die Boland.
Verblyf word in aparte selfsorg-eenhede gebied, elk met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eenhede is geskik vir tussen 5 en 8 gaste.
Die Pepper Tree Kothuis het 2 slaapkamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is op versoek beskikbaar vir die leefarea. Daar is 1 badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die Oak Kothuis het 3 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die Jacaranda Kothuis het 4 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde het elk 'n dubbelbed, en die vierde met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis en 'n sitarea met 'n TV met DStv en daar is WiFi. Die kothuise lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in en om Worcester sluit stap, voël- en wildkyk, watersport, 'n besoek aan die Karoo Botaniese Tuine, bergfietsry, fietsry, asook wyn- en olyf-proe in die Breedekloof Wynvallei in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Habit Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang