+13
Selfsorg in Calitzdorp

The Hangman's Lookout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Léa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Natuur, vryheid, stilte, tuis. Ek het die naweek vir my ouers geboek en hulle het dit vreeslik geniet. Resensie van die ouers: "Die stilte en natuur om ons was fantasties. Ons het die beste kuiergas gehad, Chunky, die swart hondjie, ons het haar so geniet. Die geleentheid om vir 'n slag weer tussen niks en niemand te wees nie, en net omring te wees tussen bome en diere was een vir die boeke. Peter is 'n baie vriendelike host en het ons onmiddellik tuis en welkom laat voel."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi en rustige wegbreek. Baie lekker oorgebly. Chalet is ruim en goed ingerig. Die uitsig, voëlgeluide en sterrehemel was iets besonders. Pete was 'n baie goeie gasheer en Chunky het ons mooi opgepas en lekker saamgekuier. Ons wil graag weer gaan oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

There is magic in the air at Hangman’s Lookout. Magic! Peter is an incredibly kind host. The cottage is perfect with the sliding doors to the balcony; the scenery is amazing. And a bonus star for the coffee machine and ground coffee beans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing and stunning views. Beautiful location, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Beautiful setting, everything you need for an awesome and rustic breakaway. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Unieke afgesonderde plekkie met ongelooflike sterreprag. Baie lekker gebly in 'n unieke omgewing. Selfs 'n vriendelike hondjie gehad wat kom kuier het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Beste "boomhuis" en gasheer! Ons het heerlik geslaap, die hangbrug was aanvanklik 'n uitdaging maar ons het dit vinnig gewoond geraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net ons en die bosse! Ruim! En die views is onverbeterlik. Selfs die badkamer het 'n groot venster wat groot kan oopmaak. Voëlkykers en fotograwe kan net in Hangman staan en genoeg foto's en voëls op hulle lys kry. Ek het die wye oop skuifdeure geniet, want dit was privaat en veilig daarby. Ons het slegs 1 uur vroeër bespreek en Pete was reg vir ons. Volgende keer bly ons baie langer! Ns. Moenie die gallery mis nie. Dis verby uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A place we will definitely have to return to! We had a wonderful stay. The cottage is spectacular and our host was most interesting. We only stayed one night but wished we had stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hezali N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolute rustigheid in die natuur. Beste ligging, so gerieflik. Peter was die beste gasheer. Sal weer gaan kuier. Absolute rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2a27649c35c96061813e5af35378d465b3c3839eb48c9654d80f204b116caef5492fc998b57269783d7a77781750c25ecc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Route 62 Kraaldoorn Gallows, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4657683 21.7391209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang