The Hanover Luxury Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Daniël M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veral die diens was uitstekend - en die aandete was nie ver agter nie! Was aangenaam verras. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida L
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek maak 'n punt om by Hanover Luxury Hotel te kan oorbly. Absoluut tops. Hanover Luxury Hotel is fantasties! Ek het gereis met my pa wat met 'n loopraam moet rondbeweeg. Sonder dat ek gevra het, het Jacques ons 'n kamer gegee wat maklik toeganklik is vir hom. Die personeel is omgee mense en is altyd vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant se geregte is uit die boonste rakke - beslis 'n moet en die kroeg het 'n goeie verskeidenheid. Die kamers is baie goed en smaaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful stay in the middle of nowhere. It has been our second stay and it's such a pleasure to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alheit S
1 nag
5.0
Jul 2025

Vriendelike en goeie diens! Skoon geriewe. Uitstekende dekor! Dit was die perfekte oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier. Ons het net een nag oorgebly en 'n wens ons kon langer bly. Dit het vir seker die winter warm gemaak. Dit is 'n juweel tussen nêrens en êrens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri O
1 nag
5.0
Apr 2025

Vriendelik ontvang en verwelkom! Heerlik! Pragtige ou hotel met vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Staf baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very very nice. Very very nice. Beautiful. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike verblyf met fantastiese aandete. Onverwagse heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Fantastiese oorbly op die N1. Pragtige hotel, goeie diens en baie vriendelike mense. Kos was uitstekend. Lekker kroeg vir die rugby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Sauer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Market and Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfb672114a01aaea948448632cf21cfbf004de6a94a26c66486400f69464b87f7e734b4469e710876527cd8a22389dd1827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Corner of Market and Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.068096022061 24.444169494512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang