+82
Hotel in Hanover

The Hanover Luxury Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jannie V
1 nag
5.0
Mrt 2026

'n Ware oase in die middel van die Karoo. Ek het voorheen 'n paar keer by die Hanover Lodge oorgeslaap. Sedert dit in die Hanover Luxury Hotel omskep is, het dit 'n wonderlike transformasie ondergaan. Die kamer is uiters smaakvol oorgedoen, so ook die kroeg en eetvertrek. Die kos (ek het lamskenkel bestel) is heerlik - en beste van alles, Hanover is steeds mooi in die middel tussen Jhb en Kaapstad. Ook 'n heerlike swembad om in af te koel na 'n lang rit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Hanover hotel was 'n ongelooflike ervaring, baie lekker gebly. Hanover hotel was 'n ongelooflike ervaring, alles van die kos, dekor tot die uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese hotel in die middel van die Karoo. Baie lekker gebly en voertuig veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag
5.0
Feb 2026

Uitstekende diens, en pragtige verblyf in die hartjie van die Karoo. 'n Oase in die Karoo! Mooiste dekor, en die diens en kos is fantasties. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigit F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Great! Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spikkels S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Pragtige plek met wonderlike vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, rustig, pragtig! Heerlik gebly. Pragtige kamer, groot! Baie vriendelike diens en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vriendelike personeel, die wonderlikste aandete en 'n baie gerieflike kamer. Baie meer as wat ons verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Vriendelik ontvang en voor ons ingeklok gevra vir aandete. Vriendelike diens. Baie netjies, goed toegerus en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Sauer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Market and Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfb672114a01aaea948448632cf21cfbf004de6a94a26c66486400f69464b87f7e734b4469e710876527cd8a22389dd1827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 Corner of Market and Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.068096022061 24.444169494512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang