Selfsorg in Hoedspruit

The Hidden Valley

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Niel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Definitief van die beter plekke om te besoek. Aandag aan fyner besonderhede - tops. Pragtige plek. Sal weer daar bly. Baie om te doen, staproetes, swem en tjoeps ry in die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Niel. Julle is altyd welkom. Voorspoedige nuwe jaar vir julle.

Grietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowend. Wat 'n ongelooflike mooi plek, definitief 'n versteekte juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, Grietjie. Julle is welkom

Dene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was amazing. Our stay was amazing. The cabin is situated in a beautiful place! We enjoyed every moment. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Thank you, Dene. You are always welcome.

Adele V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Ons Stadsjapies het hierdie reis nodig gehad. Ons het vakansie gehou in 'n vreedsame paradys. Die liefde vir my land rotsvas in my hart in hierdie mooi wêreld. Ons huisie langs die Blyderivier. Blyde River Canyon tot in die Kruger Wildtuin se Orphen hek was vir ons 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ontspannend, stil en beeldskoon natuur. Baie wild om te sien. Baie skoon en netjiese verblyf. Frans was 'n wonderlike gasheer, goeie mense wat besorg is en omgee vir jou veiligheid. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, lekker dag vir julle en kom kuier weer

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasiese ervaring. Ongelooflik! Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese rustige plek. Die blyplek is fantasties. Netjies, skoon en daar is meer as genoeg van alles. Ek sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Saritha. Julle is welkom.

Annetjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Heerlike plek vir ontspan en natuur te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hidden Valley is beslis hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en gerus. Dis beeldskoon daar. Die rivier wat voor die chalet vloei, skep ongelooflike rustigheid. Ons het in die rivier geswem. Was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie. Julle is altyd welkom

Melanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hemel op aarde! The Hidden Valley is die mooiste paradys! Stukkie hemel op aarde! Dit is waarnatoe mens gaan om jou siel te "recharge". Letterlik just what the doctor ordered! Sal nie 1 ding verander nie, Oom Frans - jul sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 61 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang