LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hidden Valley | LekkeSlaap
+40

The Hidden Valley

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Hidden Valley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek by Hidden Valley.

Ons het aanvanklik die artikel in die koerant gesien en besluit om dit te probeer. Soos my man gese het, nie Hidden Valley nie maar Hidden Eden. Ons het so lekker gebly en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. En ja die voëllewe is ongelooflik. Ek het sommer 10 voëls by my lysie gevoeg en was so gelukkig met die Bosloerie as een. Daar is ook lekker staproetes en jy kan met hartelus van al jou ekstra energie ontslae raak. Hier is jy naby aan die natuur en kan jy kan vergeet van die donkerwolk wat die virus oor ons hang.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Elize.

The Hidden Valley
Johan K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

The Hidden Valley is 'n wonderlike wegbreekplek, en ek sal gou weer teruggaan.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Johan.

The Hidden Valley
Pieter V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation and excellent service.

Will definitely go back.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Pieter.

The Hidden Valley
Jan E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie in 63 jaar.

Ek kan jou niks vertel nie, jy moet dit ervaar. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en ons kan geen slegte terugvoering gee nie. Ons hoop om saam vriende weer voor einde Desember 2021 te gaan.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Jan, ons waardeer die resensie baie.

The Hidden Valley
Tania S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

Wonderlike, rustige wegbreek langs die Blyderivier.

Ons het elke oomblik by Hidden Valley geniet. Die eienaars het so baie moeite gedoen om seker te maak dat jy niks meer nodig het nie en het aan alles gedink. Jy kan sien dat hulle baie omgee vir die plek en dit is wonderlik om daarin te kan deel. Die ligging is pragtig langs die rivier tussen die massiewe bome.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Tania,
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

The Hidden Valley
Uwe K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indeed it is a hidden valley. We enjoyed our stay tremdously.

What a experience. This gem in Hoedspruit is just awesome. The hosts are the best. Friendly, making sure everything is fine, joined us in river rafting and caring. The cabins are exceptionally well maintained, the furniture excellent and there is everything one needs. We did river rafting with tubes and fished - even caught bass which we released and the the paths next to the river is well maintained. A good spot for birding - even saw the Pel's fishing owl in flight.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Uwe.

The Hidden Valley
Jean-dré C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-dré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreekkans op die oewer van die Blyderivier.

Hierdie is die perfekte wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Daar is net twee houthuisies by The Hidden Valley, so as jy ander mense wil sien gedurende jou kuier, moet jy hulle saambring. As jy nie mense verkies nie, is die wild volop in die natuurreservaat waar enige wandeling deur die park versekerd is van 'n ontmoeting met 'n kameelperd of sebra. Die huisies kyk uit op die Blyderivier, waarvan mens 'n hele strook het waarlangs, waarin en waarop jy kan gaan ontspan met staproetes, poele en binnebande waarmee jy kan afdryf op die rivier. In Hoedspruit se hitte, is die afkoel van 'n laatmiddag swem broodnodig. Frans en Louise het hier 'n stukkie van die bos omskep in 'n tuiste wat mens mens nie kan miskyk gedurende jou verkenning van die Blyderiviervallei nie. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

The Hidden Valley's terugvoer

Dankie Jean-dre.

The Hidden Valley
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.366370852423 30.845384124073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!