Pick your preferred language

English

Afrikaans

+49
Selfsorg in Durbanville

The High Street Accommodation

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • High Street, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die High Street Accommodation bied 4 selfsorgkothuise op 'n residensiële eiendom in Aurora, Durbanville. Die kothuise is omring deur die natuur en word soms besoek deur eekhorings, voëls en uile.

Die Luukse Kothuis is gemeubileer met 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die eenheid maak oop na 'n patio.

Die Superior Kothuis 1 bevat 'n koningingrootte bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en koffiemasjien. Die sitkamer sluit 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n ontbythoekie in.

Die Standaard Kothuis 2 is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Dit sluit 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, 'n eetarea en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale in.

Die eiendom is naby Durbanville se middestad, Durbanville Medi-Clinic, Durbanville Chirurgiese Instituut, plaaslike konferensielokale, Tygervalley- en Willowbridge-winkelsentrums, en die wynplase van die Durbanville Wynvallei.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • High Street, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The High Street Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

High Street, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b8e6916d6b4f6ad36b5f95dd628df8a2a64bd991603b388ad65bb02b6a91f6d6c9743b07b797ac17ccb71b76bad518f039?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 High Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.830806546415 18.633739948263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang