Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The High Street Accommodation

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The High Street Accommodation bied verblyf in 3 selfsorgkothuise in Aurora, Durbanville. Die privaat kothuis is op 'n woonperseel waar die eienaars bly en word deur die natuur omring. Gaste sal eekhorings, verskeie voëlspesies en selfs uile hier sien.

Die luukse kothuis lei na 'n stoep en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en 'n oond toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv en 'n kaggel.

Die Superior-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n wasmasjien, koffiemasjien, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale.

Die Standaardkothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie, asook 'n TV met DStv-kanale.

Die ligging bied toegang tot Durbanville se middedorp, die Medi-Clinic, Durbanville Chirurgiese Instituut, Eureka- en Eensgezindfunksie- en trou-venues en die Durbanville Konferensiesentrum. Ander geriewe sluit Tygervallei- en Willowbridge-winkelsentrum in en die wynplase in die Durbanville Wynvallei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir The High Street Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The High Street Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b8e6916d6b4f6ad36b5f95dd628df8a2a64bd991603b388ad65bb02b6a91f6d6c9743b07b797ac17ccb71b76bad518f039?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 High Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.830806546415 18.633739948263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem