Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Gastehuis in Douglas

The Last Eve

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Darcy Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Last Eve is 'n gastehuis is in Douglas. Die gastehuis is naby die middedorp en dié dorp grens aan die Vaalrivier.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Die Koningkamers en die Koninginkamers. Die Koningkamers is elk geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en 'n privaat ingang.

Die Koningkamers is geskik vir 2 gaste en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en 'n privaat ingang.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n gastesitkamer en konferensiegeriewe in. Gaste kan ook op die perseel swem.

Aktiwiteite naby sluit kunsvlieghengel, wynproe, wildritte, swem, visvang, fietsry, begeleide staproetes en tennisspeel in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vojin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Darcy Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Last Eve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Darcy Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f0f5232225d912c02f1824432cac71aebde0d8cc03996e80d3579d8aa2937014c02a4fc4586250ccd2182040572ce43291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 5 Darcy Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.052535993823 23.778676734953
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang