The Last Eve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Last Eve is 'n gastehuis in Douglas. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp en die Vaalrivier wat aan die dorp grens.

Verblyf by The Last Eve word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, yskassies, en koffie- en teemakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike etes kan teen ekstra koste gereël word en word deur die professionele sjef op die perseel voorberei. Die gastehuis spog ook met veilige parkeerplek, en dis naby 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Kroaties
  •  Nederlands
  •  Hongaars
  •  Russies

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Last Eve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false