+33
Lodge in Jatniel

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa

  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 119B Benoni Road, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa is in die rustige area van Benoni Small Farms geleë. Die lodge is 16 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en 1 km vanaf die Kopanong Hotel & Konferensiesentrum.

Verblyf word in 10 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 28 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en spa-geriewe.

Al die tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in en middagete en aandete is beskikbaar. Die lodge maak voorsiening vir funksies en konferensies.

Gaste het toegang tot geriewe om wasgoed te was en daar is 'n groot kuierarea met 'n kroeg en 'n restaurant, 'n binne- en buite-braai en 'n kaggel.

Die verblyf is naby 2 hoofweë en bied maklike toegang na Johannesburg en Pretoria.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charmaine P
5.0
I will definitely be staying here again. Room was clean and comfortable, there is a coffee station and a TV but not the premium DStv pa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Lindy P
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies en skoon. Verblyf netjies en skoon.
Mei 2025
Kobie M
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker gekuier by The Lazy Grape Lodge. Ons het heerlik lekker gebly, baie dankie. Nie geweet ons gaan ontbyt ook kry nie, dit was 'n heerlike bo...
Sien meer
Aug 2025
Annemarie B
Saam met lewensmaat
4.4
Het lekker gebly. Aangenaam. Was net 1 aand daar. Ontbyt wat ingesluit was by die prys was heerlik. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
Jun 2026
Fritz B
Saam met lewensmaat
4.0
Die verblyf was netjies, die kokke was baie vriendelik, die kos was heerlik en die diens was puik. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 119B Benoni Road, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng
  • Gaste dink The Lazy Grape Guest Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

119B Benoni Road, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lR6cxZjDUPrSduLMMGSYqCWUimfRYhB9PK5rQI31JnL4D4Uw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 119B Benoni Road Benoni Small Farms 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.117944444444 28.317972222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang